Modulekode | CMY 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie: Inleiding tot algemene chemie: Meting in chemie, materie en energie, atoomteorie en die periodieke tabel, chemiese verbindings en chemiese bindings, kwantitatiewe verwantskappe in chemiese reaksies, fases van materie en die kinetiese teorie, oplossings en kolloïde, sure, basisse en ioniese verbindings, chemiese ewewig. Inleiding tot organiese chemie: Chemiese binding in organiese verbindings, aard, fisiese eienskappe en benaming van eenvoudige organiese molekules, isomerie, chemiese eienskappe van alkane en sikloalkane, alkene, alkohole, aldehiede en ketone, karboksielsure en esters, amiene en amiede, koolhidrate, proteïne en lipiede. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | 'n Kandidaat moet Wiskunde en Fisiese Wetenskap me minste 60% geslaag het in die G12-eksamen. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App